helleniseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | helleniseer |
| Verlede Tyd | ek | het (ge)helleniseer |
| Verlede deelwoord | gehelleniseerde | |
- hel•le•ni•seer
- Om Helleens te maak. Vergrieks.
- Dit verwys veral na Jode wat vergrieks het, of wat die Griekse gebruike aangeneem het.