Gaan na inhoud

helling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Helling (wiskundig)
Enkelvoud Meervoud
  helling    hellings, hellinge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hellinkie     hellinkies  
hel•ling
(geologie), (wiskunde) die gradient of steilte van ‘n sekere oppervlak van die aarde.
  1. In Suid-Afrika kry hellings met ‘n noordaansig meer sonlig as hellings wat suidwaarts wys[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: slope(en)
Nederlands: helling(nl) v