Gaan na inhoud

hemofilie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hemofilie     
he•mo•fi•lie
(medies) 'n Oorerflike siekte waarin bloedstolling verswak is
  1. Hemofilie is ’n geslagsgekoppelde oorerflike siekte wat a.g.v. ’n resessiewe alleel op die X-chromosoom (Xh) voorkom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hemophilia(en)
Nederlands: hemofilie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hemofilie.