herkristallisasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| herkristallisasie | herkristallisasies |
- her•kris•tal•li•sa•sie
- (chemie) 'n Skeidings- en suiweringsmetode waarin 'n onsuiwer vaste stof by hoër temperature in 'n bietjie oplosmiddel opgelos word en toegelaat word om weer by laer temperature te kristalliseer.
- (metallurgie) Verandering in tekstuur en kristallietgrootte na hittebehandeling
| Vertalings: 1. chemiese suiwering | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. metallurgie | |||
|---|---|---|---|