Gaan na inhoud

herlaaibaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   herlaaibaar    herlaaibare    herlaaibaars  
her•laai•baar
(elektronika) In staat om met elektriese energie herlaai te word
  1. . Fotovoltaïese stelsels sluit dikwels ’n herlaaibare battery in vir energieberging sodat energie voorsien kan word op dae waar daar geen of min sonskyn (bewolkte/reënerige dae) is nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rechargeable(en)
Nederlands: herlaadbaar(nl)