hernubaars
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | hernubaar | hernubare | hernubaars |
- her•nu•baars
- Partitiewe vorm van hernubaar.
- U kan die roete volg en u pasteuriseertoestel laat werk op iets hernubaars soos son- of windkrag. Dit kan help om u algehele energie-afset te verlaag[1]