herwilder
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | herwilder |
| Verlede Tyd | ek | het herwilder |
| Verlede deelwoord | herwilderde | |
- her•wil•der
- (ekologie) Om ekosisteme te herstel deur die hervestiging van inheemse spesies en die herstel van beskadigde habitats
- Hierdie inisiatief is daarop gemik om Colorado te herwilder en bye te red deur meer as 100 000 veldblomsaadpakkette te versprei.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|