herwildering
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| herwildering |
- her•wil•de•ring
- (ekologie) Werk om ekosisteme te herstel deur die hervestiging van inheemse spesies en die herstel van beskadigde habitats
- Uiteindelik het ‘n kenner van plante wat endemies aan die streek is, die vele spesies opgemerk wat daar groei ten spyte van al die uitheemse plante wat ook hul vestiging geneem het, en dit is hoe KNCS betrokke geraak het by die herstel van die park en die herwildering van die vleilandgedeelte van die park.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | herwildering v | herwilderingen |
- her•wil•de•ring