hiasint
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hiasint | hiasinte |
- hia•sint
- (plantkunde) 'n bolgewas uit die genus
Hyacinthus, soos
Hyacinthus orientalis
- 'n Waterplant wat soms handuit ruk en damme en besproeiingskemas bedreig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hiasint.