Gaan na inhoud

hidroëlektries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hidroëlektries    hidroëlektriese    hidroëlektries  
hi•droë•lek•tries, hidro•elektries
(elektronika) Wat waterkrag se kinetiese energie gebruik om elektriese energie op te wek
  1. Suid-Afrika het twee groot hidroëlektriese kragsentrales: Gariepkragsentrale, wat 300 m stroomaf van die Gariepdam se wal geleë is, en die Vanderkloof-kragsentrale, wat ondergronds langs die Vanderkloofdam geleë is[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hydroelectric(en)
Nederlands: hydro-elektrisch(nl)