hidroksied
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hidroksied | hidroksiede |
- hi•drok•sied
- (chemie) 'n Verbinding wat die hidroksiedioon OH− bevat
- Dit is ’n spesiale geval van ’n ioonuitruilingsreaksie aangesien natrium in natriumhidroksied plekke met waterstof in waterstofchloried uitruil om natriumchloried te vorm. Ter selfde tyd verbind die hidroksied en die waterstof om water te vorm.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|