Gaan na inhoud

hidroksielgroep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hidroksielgroep    hidroksielgroepe  
hi•drok•siel•groep
(chemie) 'n Funksionele groep wat uit 'n suurstof- en 'n waterstofatoom bestaan (-OH)
  1. Wanneer ’n alkohol met ’n karboksielsuur reageer word ’n ester gevorm. ’n Nuwe binding tussen die suurstofatoom van die hidroksielgroep en die karbonielkoolstofatoom van die karboksielsuur word gevorm.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hydroxyl group(en), hydroxy group(en) (iupac)
Nederlands: hydroxylgroep(nl) v/m