Gaan na inhoud

hidrosfeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hidrosfeer    hidrosfere  
hi•dro•sfeer
(geologie) Die gekombineerde massas water wat in, onder en op die oppervlak van die aarde (of ander planeet) voorkom. Die hidrosfeer sluit oseane, riviere, mere, gletsers, ens. in.
  1. Die waterdop van die Aarde word die hidrosfeer genoem.[1]

    Holonieme

Biosfeer

    Meronieme

Kriosfeer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hydrosphere(en)
Nederlands: hydrosfeer(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hidrosfeer.