hidrotermale metode
Voorkoms
| Naamwoordfrase |
|---|
| hidrotermale metode |
- hi•dro•ter•ma•le me•to•de
- (chemie), (kristallografie), (geologie) Verskeie tegnieke om stowwe uit waterige oplossings by hoë temperature en hoë dampdrukke te kristalliseer.
- Hoë suiwerheid dysprosium (of alternatief) nanodeeltjies (50-100 nm in deursnee) word gesintetiseer deur gebruik te maak van 'n sol-gel of hidrotermale metode.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hidrotermale metode.