hiert

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
hiert!

Tussenwerpsel

    Betekenisse

Uitroep van skrik.

    Wisselvorme

hierts

    Voorbeeldsinne

Hiert! Hoe skrik ek nou vir die vieslike spinnekop.