higrometer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| higrometer | higrometers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| higrometertjie | higrometertjies |
- hi•gro•me•ter
- (fisika), (gereedskap) Instrument wat vogtigheid in die lug meet.
- Die weerkundige gebruik 'n higrometer om die humiditeit van die atmosfeer te meet.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|