Gaan na inhoud

hinder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek hinder  
Verlede Tyd  ek  het gehinder    
Teenwoordige deelwoord hinderend   
Verlede deelwoord gehinderde   
hin•der
Om vordering te ontwrig; om iemand of iets in hul aktiwiteite te onderbreek
  1. Nie een keer is ek of my kollegas gehinder en nooit het ons bedreig gevoel nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: impede(en), disturb(en)
Nederlands: hinderen(nl)