“Oorlas”: enige gedrag, optrede, nalate of toestand in of op ‘n eenheid of in of op die gemeenskaplike eiendom, wat na die mening van die [Uitvoerende Kommittee], met inagneming van wat redelik is, wesenlik steurend, hinderend en / of beledigend vir inwoners is, en / of skadelik of nadelig vir hul gesondheid is, en / of nadelig vir hul gewone gemak en gerief is, of vrede en stilte in die dorpsgebied nadelig beïnvloed;[1]