Gaan na inhoud

hiperboliese funksie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hiperboliese funksie    hiperboliese funksies  
hiperboliese + funksie
hi•per•bo•lie•se funk•sie
  1. (wiskunde) 'n Funksie van die vorm , wat se grafiek 'n hiperbool is
  2. (wiskunde) 'n Analoog van die gewone trigonometriese funksies, maar gedefinieer deur die hiperbool eerder as die sirkel te gebruik.
  1. 'n Hiperboliese funksie soos is vir nie kontinu nie
  2. Funskies soos en word hiperboliese funksies genoem.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hyperbolic function(en)
Nederlands: hyperbolische functie(nl) v