Gaan na inhoud

hipertonies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hipertonies    hipertoniese    hipertonies  
hi•per•to•nies
(biologie) Wat 'n groter konsentrasie nie-deurdringende opgeloste stowwe (en osmotiese druk) het as 'n ander oplossing, soos dié aan die teenoorgestelde kant van 'n selmembraan
  1. Die aartappelskyfies is in ’n hipertoniese oplossing geplaas/die oplossing se waterpotensiaal was laer as dié van die selle.[1]

    Antonieme

Isotonies, hipotonies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hypertonic(en)
Nederlands: hypertonisch(nl)