Gaan na inhoud

hipotonies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hipotonies    hipotoniese    hipotonies  
hi•po•to•nies
(biologie) Wat 'n laer konsentrasie nie-deurdringende opgeloste stowwe (en osmotiese druk) het as 'n ander oplossing, soos dié aan die teenoorgestelde kant van 'n selmembraan
  1. Sportdrankies word hoofsaaklik geklassifiseer as isotonies, hipertonies of hipotonies.[1]

    Antonieme

Hipertonies, isotonies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hypotonic(en)
Nederlands: hypotonisch(nl)