histogram
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| histogram | histogramme |
- his•to•gram
- (statistiek) 'n Grafiese voorstelling van numeriese data in die vorm van regop stawe, waarvan oppervlakte die frekwensie verteenwoordig
- 'n Histogram word gewoonlik gebruik om kontinue data voor te stel, waar 'n staafdiagram gebruik word om diskrete data voor te stel.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|