Gaan na inhoud

histologie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  histologie     
   
(lêer)
his•to•lo•gie
(biologie) Weefselwetenskap van diere en plante
  1. Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper Oreochromis mossambicus word beskryf. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: histology(en)
Nederlands: histologie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor histologie.