Gaan na inhoud

hobo

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Hobo
Enkelvoud Meervoud
  hobo    hobos  
(musiek) 'n houtblaasinstrument met 'n gebonde dubbelriet
Magdalize Carstens is 'n kranige musikant wat vanaf ʼn jong ouderdom as solis en saam met orkeste op blokfluit en hobo optree.[1]
Althobo

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oboe(en)
Nederlands: hobo(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hobo.