Gaan na inhoud

hoes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hoes    hoesse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoessie     hoessies  
   
(lêer)
Beskerming wat om 'n voorwerp gedraai is
  1. Spelers het opgemerk dat die kompressie en ondersteuning wat deur die hoessie gebied is, hulle gehelp het om optimale polsalignment te handhaaf, wat die waarskynlikheid van verstuikings en -rekkings verminder het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cover(en)
Nederlands: hoes(nl) v/m
Enkelvoud Meervoud
  hoes    hoeste, hoesse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoessie     hoessies  
(medies) Refleksiewe skielike sterk uitaseming
  1. Daardie hoes wil net nie weggaan nie – hoe weet jy of dit 'n verkoue of dalk iets ernstigers is? [2]
Hoesstroop

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cough(en)
Nederlands: hoest(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek hoes  
Verlede Tyd  ek  het gehoes    
Teenwoordige deelwoord hoestend, hoesend     
(medies) Om te probeer om met 'n sterk uitaseming die lugweë skoon te maak
  1. Haar ma het gehoes en 'n gekookte aartappel met haar vurk fyngemaak.[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cough(en)
Nederlands: hoesten(nl)