Gaan na inhoud

holderstebolder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
holderstebolder
Sedert 1654 as holder de bolder in vroeë Nederlands bekend. Die woord is 'n rymende herhaling, met 'n verdubbeling wat die intensiteit van die aksie beklemtoon.[1]
hol•der•ste•bol•der
op roekelose en onbeplande wyse, gat oor kop
Daardie nag het die reën ons holderstebolder die tente ingeja en die volgende môre het ons almal so op ons kaal tone ons pad deur die modderhopies gesoek. [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: helter-skelter(en)
Nederlands: holderdebolder(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   holderstebolder    holderstebolder       
wat die eienskap het om gat oor kop te handel
Elzandri, ’n holderstebolder plaaskind uit ’n groot, hegte familie, het een jaar om aan haar pa te bewys sy kan haar eie toekomsbesluite neem voor hy haar dwing om ná matriek universiteit toe te gaan.[3]