Gaan na inhoud

holrond

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Holronde lens in aksie
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   holrond    holronde    holronds  
hol•rond
(wiskunde) Met 'n na binne geboë oppervlak, met 'n positiewe kromming
  1. Die sitblad is holrond, met die onderkant ongeveer parallel aan die bokant, buiten vir 'n dikker wand op die omtrek[1]

    Sinonieme

Konkaaf

    Antonieme

Konveks, bolrond

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: concave(en)
Nederlands: holrond(nl)