Gaan na inhoud

homoloog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  homoloog    homoloë  
ho•mo•loog
  1. (chemie) (organies) wat slegs verskil deur die teenwoordigheid van een of meer -CH2- metileengroepe
  2. (chemie) (anorganies) wat slegs verskil deur twee atome wat tot dieselfde groep in die periodieke tabel behoort
  1. Tolueen (molekulêre formule: C7H8) is 'n homoloog van benseen, ook bekend as "metielbenseen" en "fenielmetaan".[1]
  2. Waterstofselenied (H2Se) is nog giftiger as sy homoloog waterstofsulfied (H2S)

    Vertalings

  Vertalings:   1,2. Chemie
Engels: homolog(en)
Nederlands: homoloog(nl) m
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   homoloog    homoloë    homoloogs  
(chemie) wat homoloë vorm in organiese of anorganiese sin van die woord
  1. Met ander woorde, elke molekule verskil van die een voor hom met -CH2-. Dit word ’n homoloë reeks genoem.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: homologous(en)
Nederlands: homoloog(nl)