Gaan na inhoud

hooiwa

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hooiwa    hooiwaens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hooiwaentjie     hooiwaentjies  
hooi + wa
hooi•wa
  1. (landbou) 'n wa wat hooi vervoer
  2. (spinagtiges) 'n dier met agt lang bene en net twee oë wat aan die orde op Wikispecies Opiliones behoort
  1. In die versameling van die Nasionale Museum is daar 17 hooiwaens wat sedert 1985 in die Vrystaat versamel is. [1]
  2. Hooiwaens is nie dieselfde as langbeenspinnekoppe nie.

    Vertalings

  Vertalings:   1. wa met hooi
Nederlands: hooiwagen(nl) m
  Vertalings:   2. dier
Engels: daddy-long-legs(en)
Nederlands: hooiwagen(nl) m