Gaan na inhoud

horende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordhoor
Bywoordelikhorend
Attibutiefhorende
ho•ren•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van horend: wie hoor, terwyl mens hoor
  1. Is jou kind horende doof of siense blind? [1]
Enkelvoud Meervoud
  horende    horendes  
Iemand wat in staat is om te hoor
  1. 'n Gehoorgebrek betaken ook nie dat die dowe nie spraakklanke kan artikuleer nie. Dit kan wel, maar in vergelyking met die horende beskik hy nie oor 'n monitorsisteem nie of oor 'n baie gebrekkige monitorsisteem. [2]