Gaan na inhoud

hormoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hormoon    hormone  
hor•moon
(biologie), (medies) Seinmolekules wat verskeie liggaamsprosesse in veelsellige organismes reguleer. In gewerweldes word hormone gewoonlik deur kliere afgeskei en via die bloedstroom na die selle van 'n teikenorgaan vervoer.
  1. Pasiënte wat 'n natuurlike menopouse beleef het, behoort estrogeen saam met 'n progestogene hormoon te neem om die risiko van uteriene holte-kanker te voorkom.[1]

    Hiponieme

ADH, adrenalien

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hormone(en)
Nederlands: hormoon(nl) o