Gaan na inhoud

huidige

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   huidig     huidige      
hui•di•ge
Attributiewe vorm van huidig; wat by die hede hoort; teenswoordig; hedendaags.
Die huidige minister wil Afrikaans by skole afskaf.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: actual(en), current(en), present(en), present-day(en)
Nederlands: huidige(nl)