huidiglik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
huidiglik

Bywoord

    Betekenisse

Op die huidige tydstip.

Etimologie

Moontlike samevoeging van "huidige oomblik"

    Voorbeeldsinne

Ironies genoeg is daar huidiglik mense wat dink dat "huidiglik" 'n goeie Afrikaanse woord is.
"Dit is vir my eienaardig; nie dat ek dink daar’s niks met ‘huidiglik’ verkeerd nie maar, indien hy gesteld is op korrekte taalgebruik (soos Engelse en Franse op hulle onderskeie tale) dan behoort ‘huidiglik’ ‘n sandkorreltjie te wees tussen al die ander rotse in sy skoen, ook ten opsigte van mede-omroepers en -sters."[1]

    Sinonieme

tans, nou, teenswoordig, deesdae

    Eienskappe

Die gebruik van "huidiglik" i.p.v. "tans" of "nou" word ten sterkste deur die Taalkommissie afgekeur.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: now(en)
Nederlands: tegenwoordig(nl), thans(nl), heden(nl), vandaag de dag(nl), heden ten dage(nl), dezer dagen(nl)

Verwysings