huiswys
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | huiswys | huiswyse | |
- Nie huiswys wees as jy vir die eerste keer huisoppas nie, en snags teen die meubels stamp. (house trained)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | is huiswys |
| Verlede Tyd | ek | het huiswys gemaak |
- Jy kan nie 'n voël huiswys maak soos jy 'n kat of hond huiswys kan maak nie. (house-train)
- huisgeleerd