hulp
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hulp |
- Ondersteuning en bystand bied.
- 'n Hulpmiddel, soos 'n hulpmotor.
- Die hulp van keiser Honorius is ingeroep om die saak te besleg.
- Sy was 'n hulp' en inspirasie vir haar eggenoot gedurende hulle huwelikslewe.
- Hulp is 'n selfstandige naamwoord, maar help is 'n werkwoord.
| Vertalings: hulp | |||
|---|---|---|---|