Gaan na inhoud

hulpbron

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hulpbron    hulpbronne  
hulp + bron
hulp•bron
(ekonomie) Iets wat ekonomiese aktiwiteit moontlik maak
  1. Minerale is hulpbronne wat in rotse voorkom, soos goud, silwer, yster, koper, en platinum. Hierdie hulpbronne is nie-hernubaar, wat beteken dat wanneer dit uitgeput is, dit nie aangevul kan word nie[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: resource(en)
Nederlands: hulpbron(nl) v/m