Gaan na inhoud

hulpprogram

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hulpprogram    hulpprogramme    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hulpprogrammetjie     hulpprogrammetjies  
Die hulpprogram sal jou help om probleme met sagte- of hardeware op jou rekenaar op te los deur vrae te vra en meerkeusige antwoorde te verskaf. (wizard)