hygroman
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hygroman | hygromans |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hygromantjie | hygromantjies |
- hyg•ro•man
- (letterkunde) 'n Vuurwarm, grafiese liefdesverhaal; romantiese fiksie.
- Swart koring en Die swart sluier is beide parodieë van die hygroman, wat die beheptheid met seks opstuur.
| Vertalings: hygroman | |||
|---|---|---|---|