ignoreer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ignoreer |
| Verlede Tyd | ek | het geïgnoreer |
| Teenwoordige deelwoord | ignorerende | |
| Verlede deelwoord | geïgnoreerde | |
- Hulp:IPA: [/ɪɡ.nɔˈrɪər/]
- ig•no•reer
- «Twee polisiebeamptes wat na bewering 'n boendoe-moord in die Noordwes geïgnoreer het, kan dalk hul werk kwyt wees, berig The New Age.»
| Vertalings: ignoreer | |||
|---|---|---|---|