Gaan na inhoud

ignorering

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ignorering    ignorerings, ignoreringe  
Hulp:IPA: [/ɪɡ.nɔˈriə.rəŋ/]
ig•no•re•ring(s)
ig•no•re•rin•ge
Die handeling om iemand te ignoreer; die opsetlike doen asof iemand nie bestaan nie.
ignoreer