ikosaëder
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ikosaëder | ikosaëders |
- i•ko•saë•der, ikosa•eder
- (wiskunde) 'n Platoniese vaste liggaam (veelvlak) wat uit twintig gelyke driehoeke bestaan wat in 12 hoekpunte saamkom.
- “Die ikosaëder aan die ander kant, speel 'n geheimsinnige rol. Volgens Plato het die gode dit gebruik om die konstellasies van die hele hemel te rangskik. Daar is verseker iets misterieus daaromtrent," voeg hy by. [1]
| Platoniese vaste liggame | |||||
|---|---|---|---|---|---|
| naamwoord↓ orde→ | 4 | 6 | 8 | 12 | 20 |
| selfstandig | tetraëder | kubus | oktaëder | dodekaëder | ikosaëder |
| byvoeglik | tetraëdries | kubies | oktaëdries | dodekaëdries | ikosaëdries |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ikosaëder.