Gaan na inhoud

ikosaëdries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ikosaëdries    ikosaëdriese    ikosaëdries  
i•ko•saë•dries, ikosa•edries
(wiskunde), (chemie) wat die vorm van 'n ikosaëder het; met betrekking tot ikosaëders
Virusse met gereelde 12-kantige, 20-driehoekige, ikosaëdriese kapsiede word in bakterieë, meeste plante en diere gesien; soos adenovirus, poliovirus.[1]
Platoniese vaste liggame
naamwoord↓ orde→4681220
selfstandig tetraëderkubusoktaëderdodekaëderikosaëder
byvoeglik tetraëdrieskubiesoktaëdriesdodekaëdriesikosaëdries

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: icosahedral(en)
Nederlands: icosaëdrisch(nl)