illustreer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | illustreer |
| Verlede Tyd | ek | het geïllustreer |
| Teenwoordige deelwoord | illustrerend | |
| Verlede deelwoord | geïllustreer | |
- il•lus•treer
- Om 'n boek of ander publikasie van prente, diagramme of ander verduidelikende of dekoratiewe beelde te voorsien.
- (figuurlik) Om iets te verduidelik deur 'n voorbeeld of 'n vergelyking te gee.
| Vertalings: 1. letterlik | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. figuurlik | |||
|---|---|---|---|