illustrerend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | illustreer |
| Bywoordelik | illustrerend |
| Attibutief | illustrerende |
- il•lus•tre•rend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat illustreer, terwyl dit illustreer
- Die implikasie hiervan is dat “Welkom in my kasteel” illustrerend is van ’n gedig wat twee vertellers, oftewel sprekers, het. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|