inasem
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | asem in |
| (in bysin) | ... dat ek | inasem |
| Verlede Tyd | ek | het ingeasem |
| Onbepaalde wys | in te asem | |
| Teenwoordige deelwoord | inasemend | |
| Verlede deelwoord | ingeasemde | |
- in•a•sem
- Om lug die longe in te laat vloei
- Swaar en stadig dein haar bors, asem in en asem uit, in en uit.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|