Gaan na inhoud

indikator

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Indikator van die pH
in•di•ka•tor
Enkelvoud Meervoud
  indikator    indikators  
(chemie) 'n Stof wat deur kleuverandering die voortgang van 'n reaksie aandui
Lakmoes is 'n bekende indikator vir die suurgraad, maar daar is ook indikators vir redoksreaksies

    Sinonieme

aanduider

    Vertalings

  Vertalings:    indikator
Engels: indicator(en)
Nederlands: indicator(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor indikator.