Gaan na inhoud

indringerplant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  indringerplant    indringerplante  
indringer + plant
in•drin•ger•plant
(ekologie) 'n Plant wat uit 'n ander gebied gekom het en die plaaslike plante oorgroei
  1. Lantana verdien 'n plek onder die top-10 mees skadelikste uitheemse indringerplante wat natuurlike plantegroei in Suid-Afrika bedreig. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: invasive plant species(en)
Nederlands: invasieve plantensoort(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor indringerplant.