Daar is ook profielgate en penetrometer-werk gedoen om vas te stel of daar enige korrelasies voorkom tussen infiltrasie en waarnemings in die grondprofiel.[1]
Viserale pyn kom voor met infiltrasie van abdominale en torakale organe deur primêre of metastatiese tumorgroei en word ervaar as diep, swak gelokaliseerde drukkende pyn.[2]
Die grens met Angola, waar infiltrasie gewoonlik tydens die reenseisoen plaasvind, word by implikasie betrek deur die gebruik van die woord "ook" in die sin: "Op hierdie grens is die reenseisoen ook teken van groter bedrywighede" (p 18).[3]