Gaan na inhoud

infrarooistraling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  infrarooistraling     
in•fra•rooi•stra•ling
(fisika) elektromagnetiese straling met 'n golflengte effens langer as rooi lig s'n (0,78 - 1 000 µm)
  1. Dit is die hoë spesifieke warmte van water en die vermoë om infrarooistraling te absorbeer wat toelaat dat water die aarde se klimaat kan help reguleer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: infrared radiation(en)
Nederlands: infrarood(nl) o, infraroodlicht(nl) o