inheemse
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | inheems | inheemse | |
- in•heem•se
- Attributiewe vorm van inheems; uit eie land of gebied en nie van elders ingebring nie.
- Die Indiane vorm die inheemse bevolking van die Amerikas wat voor Christophorus Columbus se ontdekking die vasteland bevolk het.
| Vertalings: inheemse | |||
|---|---|---|---|